Hoërskool Dinamika het hulle interhuis atletiek uitdunne gehad op 24 Januarie.
Die interhuis was ’n geleentheid vir atlete om te wys wat in hulle steek en hulle plek in die skoolspan los te hardloop.
Ten spyte van die reën het die atlete alles wat hulle het op die baan en veld uitgehaal.
Nie net vir atlete was dit ’n dag van pret nie en die leerders wat nie op die baan en veld besig was nie het heerlik saam geesgevang.
VIEW GALLERY:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








