NewsSchools

KYK: Nóg ‘n suksesvolle byeenkoms

Atlete van skole soos Alberton High School, Hoërskool Dinamika en Hoërskool Oosterlig het op dié dag vriendskaplik teen mekaar gekompeteer.

Hoërskool Alberton het vanjaar die groot prestige atletiekbyeenkoms by hulle skool op 11 Februarie aangebied.

Dit is die een byeenkoms waarna baie skole uitsien omdat dit nie net oor atletiek gaan nie, maar ook oor gees.

Atlete van skole soos Alberton High School, Hoërskool Dinamika en Hoërskool Oosterlig het op dié dag vriendskaplik teen mekaar gekompeteer.

KYK:

Dirigentspanne was opgetooi volgens verskeie temas en pompom-groepe van die verskeie skole het ook ’n paar swaaitjies en draaitjies op die veld gemaak en die ondersteuners vermaak.

Nes die vorige jare, was dit ’n suksesvolle byeenkoms.

GALLERY:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button