NewsSchools

Dinamika atlete blink uit by Prestige-byeenkoms

Vyf Namies het trofees huistoe gebring vir hulle prestasies.

Vyf atlete van Hoërskool Dinamika het top prestasies ontvang by die Prestige-atletiekbyeenkoms wat onlangs by Hoërskool Alberton plaasgevind het.

Sianne Mileham het die trofee ontvang vir die beste senior meisies baanatleet en Simone Kearns stap weg met die trofee vir die beste junior meisies baanatleet.

Pheletso Masilo is aangewys as die beste junior meisies veldatleet.

Keanu Jacobs is as die beste senior seuns veldatleet bekroon, terwyl Luke Kearns aangewys is as die beste senior seuns baanatleet.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button