NewsSchools

Allies is slaggereed om te heropen

Dr Jordaan het gesê elke leerder sal ’n masker ontvang wanneer die skole weer oopmaak.

Dr Jorrie Jordaan, skoolhoof van Hoërskool Alberton, het onlangs aan die REKORD gesê dat die skool slaggereed is om te heropen.

“Die skool se klaskamers en badkamers word op ’n gereelde basis gespuit en daar is ook ’n handsanitasiemasjien vir leerders geinstalleer,” het hy gesê.

Hy het ook gesê dat elke leerder ’n masker sal ontvang wanneer die skole weer oopmaak.

“Elke Allie en Allie-onderwyser sal ’n Allie-masker gratis ontvang. Baie dankie aan die borg en ouers wat hierdie moontlik gemaak het.

“Tot ons mekaar weer sien, bly veilig en gesond,” het hy gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button