NewsSchools

Dinamika redenaars praat ‘n storm los

Sewe leerders het Hoërskool Dinamika gaan verteenwoordig by die eerste uitdunne van die ATKV-redenaarskompetisie op Vrydag 21 Maart.

BRACKENHURST – Hulle het ‘m storm losgepraat rondom die onderwerp van menseregtedag, want hulle is die stem van die jeug wat gehoor wil word. Hierdie leerders is die leier en meningsvormers van ons toekoms.

Uit die 11 skole wat deelgeneem het, het twee van Dinamika se leerders deurgedring na die semi-finaal wat in Mei plaasvind. Die twee wat deurgedring het, is Jennie de Jager en Arnu van Wyk. Dinamika is trots op sy redenaars.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button