NewsSchools

Steyntjies se sportsterre

Laerskool President Steyn se spog sport-leerders.

Drie van Laerskool President Steyn se seuns is gekies vir die Goue Leeus Rugbyspanne.

Hierdie spanne het hul oog op die Cravenweek wat in Julie in Durban gehou gaan word.

Verder is daar vyf dogters wat in die Oos-Gauteng hokkiespanne opgeneem is. Baie geluk aan al die leerders met hul prestasies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button