NewsSchool sportSchoolsSport

Agt provinsialespelers vir Dinamika

Hoërskool Dinamika het hierdie jaar daarin geslaag om agt provinsiale sportspelers in rugby, hokkie en netbal op te lewer.

ALBERTON: In hokkie haal drie spelers die Oos-Gautengspan. Dinamika se netbal lewer vier spelers op wat die Gautengspanne gehaal het en in rugby haal een speler die Goue Leeus span wat aan die Akademie Week gaan deelneem. As skool is Dinamika trots op hierdie spelers en wens hulle alle sterkte toe vir hulle wedstryde wat voorlê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button