ALBERTON – Francois Snyman, swem vir die St. Andrews Dragons in Bedfordview. Francois swem al van vier-jarige ouderdom en is baie opgewonde om sy klub en land te gaan verteenwoordig. ‘Ons wag in spanning vir die uitslae.’ sê ‘n skool-woordvoerder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



