Daar het 18 000 skole van reg oor Suid-Afrika deelgeneemaan die Nasionale Netbalkampioenskappe.
Hierdie span het ook uitgeblink in vorige toernooie in die netbalseisoen, hulle het aan die volgende toernooie deelgeneem en gewen: Die Top Netbaltoernooi in George, die Spur Reeks, Distrik Liga (D6) en die Vaalpark Uitdaagtoernooi.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



