NewsSchools

Dinamika slaan 452 lopies

Hoërskool Dinamika se eerste Krieketspan het onlangs ‘n besondere goeie wedstryd gehad waar hulle ‘n totaal van 452 lopies slaan vir vier.

Tydens die wedstryd slaag Marko du Toit en Oliver Hart daarin om ‘n vennootskap van 399 lopies te slaan.

Albei hierdie kolwers behaal uitmuntende tellings, met Marko op 215 (nie uit nie) en Oliver op 153 (nie uit nie).

Na Dinamika se kolfbeurt haal hulle Leeuwenhof Akademie uit vir 128.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button