Community AnnouncementsNews
Ringtennisjaar begin
Die nuwe ringtennisjaar skop op Saterdag 31 Januarie af.

ALBERTON – Die nuwe ringtennisjaar skop op Saterdag 31 Januarie af wanneer die SA enkelspelkampioenskappe in Pretoria plaasvind, met die voorste ringtennisspelers in die land in aksie.
Die enkelspelkampioenskapstoernooi volg die dubbelspelkampioenskapstoernooi wat onlangs in Alberton plaasgevind het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



