Community AnnouncementsNews

Alberton rugby: Oefenaande

Alberton Rugbyklub nooi spelers uit na oefenaande.

ALBERTON – Huidige, nuwe en oudspelers is hartlik welkom om by Alberton Rugbyklub te kom aansluit op die oefenaande op Maandae, Dinsdae en Donderdae, wat reeds sterk aan die gang is, van na 18:30 saans.

Bywoning van die oefensessies is noodsaaklik om Albertonspanne op koers te kry vir die uitdagende seisoen wat voorlê. Kontak Manie Reyneke 082 891 5484.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button