NewsSchools

Allies spog met hul onderwysers

Hoërskool Alberton het nie net spogleerders nie, maar ook onderwysers wat uitblink.

ALBERTON – Mnr. Aucamp se leerlinge het die beste reslutate in die 2014 matriek eindeksamen behaal. Sy leerlinge het uitgeblink in Siviele Tegnologie en hulle spog met die beste resultate in die distrik.

BESTE UITSLAE IN DISTRIK: Mnr. Zak Aucamp.
BESTE UITSLAE IN DISTRIK: Mnr. Zak Aucamp.

Die skool sê ook geluk aan Mnr. Basson wat ‘n derde plek behaal het by die Nasionale Onderwys Toekennings. Die kategorie waarin hy derde was is vir ICT.

DERDE IN SY KATEGORIE: Mnr. A. Basson.
DERDE IN SY KATEGORIE: Mnr. A. Basson.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button