Hoërskool Dinamika het onlangs die voorreg gehad om die top akademici van Laerskool Orion, Laerskool Randhart en Laerskool President Steyn te onthaal met ‘n spogaand om hulle vir hul prestasies in 2014 te vereer.
Ouers en leerders is na die geleentheid genooi waar daar hulde gebring is aan elke leerder en hul ouers vir hul harde werk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



