Community AnnouncementsNews
Vir klassieke musiekliefhebbers
'n Konsert vir uitsluitlik liefhebbers van klassieke musiek word op 7 Maart aangebied as fondsinsameling vir die Cantare Kinderkoor se beplande toer na Spanje.

ALBERTON – Werke van Dvorak, Verdi, Bellini, Gershwin en vele meer op die spyskaart met die volgende kunstenaars: Jo-Nette LeKay, (dramatiese koloratuur), Rudolf Geldenhuis (klavier en fluit) en Jasper van der Walt (orrel).
Sitplek is beperk, so bespreek nou. Vir meer inligting skakel 082 257 1407.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



