Community AnnouncementsNews
Kameraklub vergader
Brandpunt Kameraklub nooi lede en die gemeenskap uit om hul vergadering op Maandag 16 Februarie by te woon.

ALBERTON – Die vergadering vind om 18:30 vir 19:00 plaas, by die NG Kerk, 23 Glen Rylaan in Verwoerdpark.
Op die program is ‘n aanbieding oor juwelefotografie en die huidige lede se foto-inskrywings sal beoordeel word. Alle aspirante, amateur en professionele fotograwe is welkom om die vergadering by te woon.
Die bywoning is gratis. Vir meer inligting kontak Reppies by 082 716 0688.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



