NewsSchools

Welkom aan Allie graad 8’s van 2015

Die graad agt leerlinge het op 29 Januarie aan die groentjiekonsert deelgeneem.

ALBERTON – Die leerders het ‘n uiters suksesvolle konsert aangebied waarop enige ouer trots kan wees.

Soos in alle dinge moes daar ‘n wenner wees. Geluk aan die graad 8C klas wat met die loure weggestap het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button