ALBERTON - Die kampioenskappe vind plaas op Vrydag 13 Maart en Sondag 15 Maart 2015. “Ons wens hierdie atlete sterkte toe met die kampioenskap,” het 'n woordvoerder van Dinamika bygevoeg.