Community AnnouncementsNews
Lawwe hoed teeparty
Alberton Dameskoor is weer goed op dreef en skop af met ‘n Lawwe Hoed Teeparty op 14 Maart om 10:00 in die Kerksaal van die Gereformeerde Kerk in Raceview.

ALBERTON – Daar is geen toegang nie en dit gaan net ‘n heerlike gemaklike kuier wees. Die koor sal sing met ‘n optrede deur ‘n solis en ‘n marimba orkes. ’n Sagte kollekte ten bate van die orkes sal opgeneem word. Daar sal ook lootjies vir ‘n geskenkpak wees.
Enigeen wat lief is vir sing, word genooi om by die dames aan te sluit.
Oefenaande is Donderdae om 19:00 by 44 Louisastraat, Brackenhurst. Kontak Elna Pelser 079 023 6220.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



