Community AnnouncementsNews
LewenSentrum hou gholfdag
Alberton LewenSentrum se jaarlikse gholfdag ten bate van Welsyn-fondsinsameling, word vanjaar op 7 Mei by die Reading Buiteklub aangebied.

Alberton LewenSentrum se jaarlikse gholfdag ten bate van Welsyn-fondsinsameling, word vanjaar op 7 Mei by die Reading Buiteklub aangebied.
Hulp en ondersteuning met die volgende word benodig: borge, pryse, donasies, geskenkbewyse en vrywilligers wat kan help op 7 Mei.
Vir meer besonderhede kontak Kobus Grobler op 011 867 7244 of kobus@als.org.za
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!