NewsSchools

Marais Viljoen redenaars presteer

Marais Viljoen is as die algehele wenner van die Suid-Gauteng hoërskole aangewys.

ALTESAAM 18 redenaarspanne van Hoërskool Marais Viljoen het onlangs aan die Suid-Gauteng spanredenaarskompetisie deelgeneem.

Die graad agt en 11 spanne asook die senior prestigespan het hul onderskeie afdelings gewen.

Anne-Marié Potgieter, die skool se media-en bemarkingsbeampte, het gesê Marais Viljoen is as die algehele wenner van die Suid-Gauteng hoërskole aangewys.

“Elkeen van die redenaars wat deelgeneem het, het tot hierdie prestasie bygedra.”

Verwante artikels:

• Marais redenaars na die ATKV-Redenaars landfinaal

• Bekkige redenaars is tops

• Debat en redenaars by Marais Viljoen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button