NewsSchool sportSchoolsSport
Marais Viljoen se tennis trots
Marais Viljoen spog met nege tennisspanne wat aan ligas deelgeneem het.
HOËRSKOOL Marais Viljoen spog met nege tennisspanne wat aan ligas deelgeneem het.
Anne-Marié Potgieter, die skool se media-en bemarkingbeampte, het verduidelik twee spanne is in die Superliga ingeskryf en dat beide hierdie spanne ook naaswenners in die distrik was.
“Die ander sewe spanne is in die plaaslike liga ingeskryf en vyf van hierdie spanne het hul ligas gewen.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



