Local NewsNews
Kom deel jou passie vir fotografie
Brandpunt Kameraklub vergader Maandag, Oktober 19, om 18:30 vir 19:00 by die NG Kerk, 23 Glen Rylaan in Verwoerdpark.

ALBERTON – Brandpunt Kameraklub vergader Maandag, Oktober 19, om 18:30 vir 19:00 by die NG Kerk, 23 Glen Rylaan in Verwoerdpark. Die klub het ’n spesiale gasspreker van ’n ander klub wat ook sommer die beoordeling van die foto’s gaan waarneem.
Alle aspirant, amateur en professionele fotograwe word uitgenooi om die vergadering by te woon. Vir meer inligting stuur ’n e-pos na brandpuntkk@gmail.com
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



