NewsSchools

Hoërskool Alberton se matriekafskeid was ‘n prag affêre

Die Hoërskool Alberton se Matriekafskeid by Thaba Ya Batswana het die mooiste uitgebring in jonk en oud. Matrikulante het die aand terdeë geniet!

ALBERTON- Hoërskool Alberton se Matriekafskeid, by Thaba Ya Batswana, het die mooiste in almal uitgebring.

Matrikulante het die aand terdeë geniet en op gepaste wyse van hul skoolloopbaan afskeid geneem.

Nou is dit skouer aan die wiel sit vir die eksamen wat voorlê, en die skool wil graag van die geleentheid gebruik maak om al hul matrieks sterkte toe te wens met hul eindeksamen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button