Community AnnouncementsNews

Kloosterwyn…’n klug

Doxa Deo Meyersdal nooi die gemeenskap uit na hul vermaaklike Kersproduksie, Kloosterwyn...’n klug vanaf 25 tot 27 November om 19:00.

ALBERTON- Doxa Deo Meyersdal nooi die gemeenskap uit na hul vermaaklike Kersproduksie, Kloosterwyn…’n klug.

Die produksie is op die planke vanaf 25 tot 27 November by die Meyersdal Kampus in 10 Grey Villea Straat, Meyersdal Estate. Kloosterwyn…’n klug begin elke aand om 19:00.

Kaartjies beloop R80 vir volwassenes en toegang vir kinders is gratis. Vir enige navrae en besprekings skakel Doxa Deo by 011 867 5954.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button