NewsSchools

Orion verwelkom nuwe leerlinge

Laerskool Orion se nuwe graad een leerders is verwelkom deur hulle hoof, Johan Grové.

WOENSDAG, Januarie 14, het met groot lag en pret begin toe die nuwe graad een maatjies by Laerskool Orion aangekom het. Mammas, pappas, oumas en oupas was self ook opgewonde om deel te wees van die begin van ’n sewe jaar lange skoolloopbaan.

“Laerskool Orion sien ook uit om ’n verhouding te bou met al die graad een ouers sodat die leerlinge hulle vermoëns kan ontwikkel,” het die skool se bemarkings koördineerder, Anika van der Walt gesê.

Die skoolhoof, Johan Grové, het ook spesiaal al die ander nuwe leerlinge in ander grade verwelkom.

Lees meer:

https://albertonrecord.co.za/77578/orion-se-ruiters-galop-vorentoe/

https://albertonrecord.co.za/77580/orion-se-redenaars-nie-bang-vir-praat-nie/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button