NewsSchools

Randhart se 11 goue jare

Laerskool Randhart wen weer interlaeratletiekbyeenkoms.

LAERSKOOL Randhart het weereens ’n fantastiese seisoen op die atletiekbaan beleef.

Dié skool het tydens die onlangse Top 20 atletiekbyeenkoms in Pretoria algeheel tweede gekom waar Randhart se atlete met atlete van regoor die provinsie meegeding het.

Ranties het ook vanjaar se interlaeratletiekbyeenkoms vir ’n 11de keer gewen en 68 atlete het in 109 items presteer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button