
DIE ALBERTON Mannekoor se Musiek en Talentfees is een wat nie misgeloop moet word nie.
Die jaarlikse jeugfees vind op 13 Mei om 19:00 by die NG Brackenhurst gemeente plaas. Toegang beloop R100 per persoon en almal is welkom.
Vir meer inligting, skakel Rienie Venter by 083 232 0359.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



