Local NewsNews

Kom luister na Corrie

Daar sal ook kindertoesig beskikbaar wees.

GRATIS lesings deur Corrie Venter vanaf 17 tot 21 April om 19:00 by Vyfde Laan 55 in Alberton-Noord.

“Jesus kom binnekort, weet U dit?”

Die lesings gaan wees:

1. Die Beeld Profesie van Daniël 2: Wat beteken dit nou in ons tyd, vir ons?

2. Die Wederkoms van Jesus Christus: Gaan dit werklik gebeur?

3. Die Antichris van Daniel 7: Wie is die antichris volgens Bybelse profesië? Is hy al hier?

4. Die 2300 Aande en Mores Profesie: Die langste tydprofesie in die Bybel. Wat beteken dit?

5. Die Drie Engele Boodskap: Wie en wat is die Drie Engele van Openbaring 14?

Registreer deur Charmaine by 072 790 6828 of Armand by 083 576 7111 te skakel. Daar sal ook kindertoesig beskikbaar wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button