DRIES Kruger, van die Laerskool President Steyn, het baie goed gedoen tydens die Suid-Afrikaans Atletiekkampioenskappe. Hy het ’n bronsmedalje verower met sy puik derde plek in die hoogspring vir seuns o.11. Die skool is baie trots op hom.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



