NewsSchools

Rugbyspelers is deur na Cravenweek

Laerskool President Steyn wens die spelers en afrigter sterkte toe.

DRIE van die Laerskool President Steyn se o.13 rugbyspelers is in die Goue Leeus se rugbyspan opgeneem. Hulle gaan tydens die Craven Rugbyweek teen ander spanne kompeteer. Ian Evan, ’n onderwyser aan die skool, rig ook die XV-Tal rugbyspan af. Die skool wens die spelers en afrigter sterkte toe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button