Local NewsNews
Sangaand met mannekoor
LIVING Voices Mannekoor van Eden Park en die VGK Kerk hou ’n lieflike sangaand op 21 Mei in die kerksaal.

Almal word hartlik uitgenooi om die aand by te woon. Verrigtinge begin om 19:00 en kaartjies is beskikbaar by koorlede.
Die manne sal ook op die aand CDs beskikbaar stel om te koop en versoek die hulp van borge.
Vir meer inligting, kontak die voorsitter, J Wilson by 082 096 6900.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



