VYF leerders van die Laerskool Orion is gekies om die Goue Leeus rugbyspanne in hul ouderdomsgroepe te verteenwoordig.
Die seuns, Joshua Swanepoel, Lance Lombard, Zandré Coetzer en Kobie Pienaar (o.12-span) en Damian Smith (o.13-span) het die eer verdien om vir die Goue Leeus te speel.
U mag ook belangstel in:
*albertonrecord.co.za/100210/orion-is-trots-op-hul-atlete/;
*albertonrecord.co.za/…/laerskool-orion-leerders-presteer-in-verskeie- sportsoorte/



