DRIE van Laerskool Orion se leerders het deelgeneem aan die semi-finale van die Oos-Gauteng ATKV-Redenaarskompetisie.
Anja Pieters, ’n graad drie leerder, het tydens hierdie kompetisie ’n tweede plek behaal. Sy sal in Augustus deelneem aan die Suid-Afrikaanse Redenaarskompetisie, waar sy dan Gauteng sal verteenwoordig.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za



