DEELNEMERS: Hierdie twee seuns van Laerskool Randhart is vanjaar gekies vir die Goue Leeus rugbyspanne. CJ Ndlele (o.12A) het vanaf 23 to 25 Junie aan die nasionale toernooi in Vryheid deelgeneem. Henré van Zyl is gekies vir die o.13 Cravenweekspan wat aan die Cravenweek deelgeneem het. Die skool is baie trots op die rugbyspelers.
“For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!