A-SPAN: Voor: Caden Weideman. Tweede ry: Alexander Stone, Ryan Ax, Liam Breedt en Conrad Kieser. Derde ry: Matthew Bothma, Milan de Jager, Janko Gouws, Tiaan Anderson en Joshua Hopley. Agter is afrigters Brian Watson (afrigter vir A- en B-span), Lauren Fourie (rugby organiseerder), Joe Weideman (afrigter vir A-span), Sabs Bothma (afrigter vir B-span en die skeidregter vir A- en B-span).
DIT was ’n besige, maar opwindende seisoen vir die graad 0 netbal- en rugbyspelers van die Laerskool Randhart se kleuterskool, Randhart Rakkertjies, gewees.
Hulle het die afgelope seisoen teen skole in die Vaaldriehoek gekompeteer. Alle kleuters wat deelgeneem het, is tans in graad 0.
Die Rakkertjie rugby en netbal kleuters het koning gekraai en bykans alle wedstryde gewen of net-net gelykop gespeel.
ONS LEER NOG: Die Rakkertjies tydens een van hul netbalwedstryde.
NETBAL STERRE VAN DIE TOEKOMS: Voor: Suné-Louise Prinsloo, Mieke Stack, Danika Stack en Taylin de Jong. Middel: Ané Potgieter, Mikayla Kriek en Mieke Kachelhoffer. Agter is afrigters Zelna Sowden en Quenita du Plessis.
B-SPAN: Voor: Jeandré Watson, Eben Badenhorst, Rikardo van Wyngaard en Tyron Potter. Middel: Jadon Geldenhuys, Keanu du Plooy, Heinrich Serfontein, Xandré Vermaak, Jayden Meyer en Waldo Bennett. Agter is afrigters Brian Watson (A- en B-span afrigter), Lauren Fourie (rugby organiseerder) en Marthinus Meyer (B-span afrigter).
OPGEWONDE: Die Netbal Rakkertjies. Voor: Zelri Coetzee, Kristen Kock, Vené Oosthuizen, Suené Prinsloo, Isla Swanepoel, Skye Middleton en Marizel Niemandt. Agter is afrigters Zelna Sowden en Quenita du Plessis.
NETBAL: Van die graad 0 netbalspelers tydens hulle wedstryde teen die skole van Vaaldriehoek.
RAKKERTJIE RUGBY: Hier is die Laerskool Randhart se Rakkertjie rugbyspan, voor die begin van hulle wedstryd.
GELUK: Daardie oomblik na jy ’n doel geskiet het.
RAKKERTJIE NETBAL: Die graad 0 netbalspelers van die Laerskool Randhart in aksie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!