DIE NG Brackendal Kermis vind op 3 September vanaf 08:00 tot 13:00 plaas in Vaalstraat langs die Caltex vulstasie. Inwoners word genooi om saam met die lidmate die dag te geniet.
Daar gaan vermaak vir oud en jonk wees en boonop ook ’n geleentheid om te wys hoe dapper jy is wanneer jy by die beste spookhuis in Alberton instap.
Kos-, kuns- en naaldwerkstalletjies sal ook te siene wees by die kermis.
Vir meer inligting besoek www.ngbrackendal.co.za
Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.



