NewsSchools

Ranties-netbal skitter by kampioenskappe

Ranties se uitslae na hul die Suid-Afrikaanse netbalkampioenskappe bygewoon het.

LAERSKOOL Randhart se o.12 en o.13 netbalspanne het oor die naweek van 29 en 30 Julie deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse netbalkampioenskappe in Kuilsrivier in die Weskaap.

Hierdie twee spanne het die Gauteng provinsie verteenwoordig nadat hulle onderskeidelik vierde en tweede by die Gauteng kampioenskappe geëindig het.

By die nasionale kampioenskappe het die o.12 span 13de en die o.13 span ’n vyfde plek verower.

“Ons is baie trots op hierdie puik prestasie van die twee Rantie-spanne,” het Francois Venter, adjunkhoof van Laerskool Randhart, gesê.

U mag ook in die volgende belangstel:

*albertonrecord.co.za/115609/ranties-netbal-skitter/

*albertonrecord.co.za/70944/ranties-netbal-skitter-in-gauteng/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button