NewsSchools

Alies is mooi getooi

Dit was weer tyd vir die matrieks om soos prinse en prinsesse te voel en te lyk.

DIE HOËRSKOOL Alberton het op Donderdag, 29 September, hul jaarlikse matriekafskeid gehou. Alie-leerlinge het baie mooi gelyk by die glasgeleentheid en inwoners het iets van alles daar gesien, vanaf motorfietse tot outydse karre.

Die funksie het by die skool afgeskop en toe by Thaba Ya Botswana geëindig. Hier is ’n paar van die leerlinge.

Die RECORD rig ’n versoek op ander matriekleerlinge om hul fotos met name en vanne, asook hul skool se naam, teen nie later nie as 10:00 op ‘n Donderdag na elzaanp@caxton.co.za te stuur.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button