NewsSchools

Skool hou muntlegging vir organisasie

R13 000 word oorhandig.

MET die viering van Lentedag, op 2 September, het die sowat 1 200 leerders van die Laerskool Randhart ‘n muntlegging gehou, ten bate van Stepping Stone Hospice & Care Services.

Die opbrengs van die muntlegging, van net oor die R13 000, is op 27 September, tydens die skool se oggendbyeenkoms, aan die bestuurshoof van Stepping Stone, Tersia Burger, oorhandig.

In haar bedankingstoespraak, het Tersia aan die leerders verduidelik wat die doel van ‘n hospice is en waarvoor die leerders se fondse aangewend sal word.

“Tans kan ons nie kinders in ons fasiliteit versorg nie, maar met ons ‘Brick by Brick’ projek, waarmee ons nou geld insamel vir aanbouiings, gaan ons ‘n deel inrig net vir jong kinders, waar hulle net die beste sorg kan kry en waar hulle ouers en familie hulle 24-uur ‘n dag en nag kan besoek,” het Tersia gesê.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button