NewsSchools

Laerskool Randhart gaan groot by Landloop SA’s

Twee leerders aan die Laerskool Randhart het die afgelope vakansie aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe, te Witrivier, deelgeneem.

TWEE leerders aan die Laerskool Randhart het die afgelope vakansie aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe in Witrivier, Mpumalanga, deelgeneem.

Bernedette Wilson het die o.13 titel gevat, wat van haar SA kampioen gemaak het, en Jayde Rosslee het 12de van die seuns o.12 geeïndig.

“Laerskool Randhart is baie trots op die atlete,” sê David Francois Venter, adjunkhoof van die skool.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button