
LEKKER langarm dans word weekliks op Vrydae by Dinwiddie sportsentrum, op die hoek van Cheamsingel en Ingeltonlaan gehou.
Toegang is R50. Jonk en oud is welkom om die aand te kom omdans en in die pret ted eel.
Mense mag hulle eie koelerbokse invat. Vir meer inligting, skakel Hannetjie by 074 479 5738 of Hannes by 083 454 0858.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



