KAMPIOENE: Die leerlinge van Laerskool President Steyn het baie goed in die verskeie items gevaar. Hier is Enrique Bosch (seuns o.8 60m), Denelize Botha (dogters o.12, 75m en 150m hekkies, en 150m en sy het ook die rekord gebreek in die 150m hekkies en 150m), Stephan van Deventer (seuns o.2 en hy het ’n nuwe rekord vir gewigstoot behaal), Jenna Clarke (dogters o.13 verspring) en Cayden Groenewald (seuns o.11 gewigstoot).