LAERSKOOL Orion het behoorlik skoonskip gemaak en Laerskool Roodekrans goed die loef afgesteek op die rugbyveld.
Kyk:
Donderdag, 4 Mei, was ‘n groot dag vir die Ories toe agt van die nege spanne wat gespeel het koning gekraai het op hul tuisveld.

Die o-9A span: 36-10; o-9B: 52-7; o-10A: 12-26; o-10B:17-5; o-11A: 39-5; o-11B: 31-0; derde span: 34-0; tweede span: 41-0 en die eerste span: 47-0.

Skolerugby is beslis gesond en wel in Alberton!

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



