Hoërskool Alberton se jaarlikse Dude en Doedie Aand het op Donderdag, 24 Mei in die skoolsaal plaasgevind. Een van die hoogtepunte was die optrede van bekende Afrikaanse sanger, Brendan Peyper.

Tydens hierdie spoggeleentheid is Leoni van Sittert as die Doedie bekroon en Ruan Muller as die Dude. Leerders het op hul beste gelyk en die gehoor was omtrent vermaak deur Brendan se musiek.

Die finaliste was:
Doedies
*Mikayla Venter
*Leoni van Sittert
*Simoné Oosthuizen
*Chante Nepgen
*Adel van Staden
*Ciara Wiese
*Jeandri Wilson
*Shanike Joubert
*Lume Brits
*Bianca Ramonye

Dudes
*Brandon van der Berg
*Ruan Muller
*Tyron Loots
*Mark Swart
*James Crouse
*Dean du Toit
*JP Botha
*Marcelle Botha
*Christan Pretorius
*Dylan Nel

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



