Hoërskool Marais Viljoen se jaarlikse akademie- en kultuurprysuitdeling is op Woensdag, 15 Oktober in die Alberton Burgersentrum gehou.
Almal wat op akademiese of kultuurgebied uitgeblink het gedurende die jaar is tydens hierdie funksie beloon vir hul harde werk.
Tydens hierdie geleentheid het die 2013 Bestuurspan ook die leisels oorgegee aan die 2014 Bestuurspan en is die Hoofleiers en Komitee-lede van die Bestuurspan aangekondig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



