LAERSKOOL Randhart het onlangs by die ATKV-kompetisie vir spanredenaars weer gewys hulle is bobaas.
Op 5 Augustus het agt spanne van Laerskool Randhart aan hierdie kompetisie deelgeneem waar die Graad Sewe A en Graad Vyf A-spanne as wenners aangewys is en die Graad Vier, Ses en Sewe B-spanne het die derde plek behaal.
Tydens die Gala-aand op 10 Augustus is Randhart as die wenners van die Graad Vier tot Sewe afdelings aangewys.
“Geluk met ‘n puik prestasie,” het Michael Boucher van die skool aan die redenaars gesê.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



