LAERSKOOL Randhart se ouers en onderwysers gaan by die Telkom 947 Cycle Challenge fiets trap om vir die Alberton Dierebeskermingsvereniging (DBV) fondse in te samel.
Die rit vind op 19 November plaas en al die fondse wat Laerskool Randhart insamel sal na die Alberton DBV gaan om te help met die goeie werk wat hulle doen.
Enige donasies, kontant, honde- of kattekos is welkom.
Vir meer inligting, skakel asseblief vir Corli Carratu by 084 402 6592 of e-pos: thelabouradvocate@absamail.co.za of Flippie van den Berg by 083 366 0407 of e-pos: flippievdberg@gmail.com
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



