LAERSKOOL Randhart is baie trots op twee klasse in die skool wat die meeste hondekos vir Alberton DBV ingesamel het.
Die graad 3N leerders het die meeste, met ’n totaal van 267kg, ingesamel en dan het die graad 5H leerders die tweede meeste met ’n totaal van 205kg ingesamel. Die leerders was met skyfies en roomys bederf. Dankie Ruzanne Kloppers en Anika Pawson vir julle harde werk. Hulle word met Dream Nails New Market Vouchers beloon.
Ranties trap die Telkom 94.7km om fondse vir Alberton DBV in te samel.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



