NewsSchools

Alberton hoërskole geniet opvoering by Marais Viljoen

Ons eie Schalk Schoombie is die drama se skrywer en dramaturg.

‘N DRAMA opvoering, genaamd My Japan, is op Dinsdag 24 Julie by Hoërskool Marais Viljoen opgevoer. Verskeie hoërskole van Alberton, soos hoërskole Alberton en Dinamika, het by Marais Viljoen gaan kuier om die opvoering saam te geniet.

My Japan, onder André Scholtz Produksies, is die Graad 11 leerders van Hoërskool Marais Viljoen se voorgeskrewe drama. Alberton se eie Schalk Schoombie is die drama se skrywer en dramaturg.

OPVOERING: Die opvoering is in aksie voor ’n groot gehoor van leerlinge.

Leerders het ook die geleentheid gekry om vir Schalk vrae oor die inhoud van die drama te vra.

“Dit was ’n lekker oggend vol plaaslike kultuur,” het Wolfram Zwecker namens Marais Viljoen gesê.

“Die skool bedank almal wat dit moontlik gemaak het.”

LEERLINGE VERMAAK: Hoërskole Marais Viljoen, Dinamika en Alberton glimlag tydens die konsert.

*Fotos verskaf deur Wolfram Zwecker

Also Read:

Hoërskool Dinamika deel indrukwekkende sportnuus

Alberton High equestrian girls represents Ekurhuleni at the Gauteng finals

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button